Geld Tip: Gewaarborgde Inkomste / Guaranteed Income

Dinsdag, Oktober 27th, 2015

Beste SFD Kliënt / Vriend van SFD,

 

Ek het nog nie, en wil nie graag hierdie platform gebruik om produkte te bemark nie. Ek kry wel deesdae baie navrae oor Liberty se onlangse advertensies oor hul nuwe uittree-annuïteit wat ’n sekere inkomste vir jou kan waarborg by aftrede.

 

My Liberty konsultant was gister by my om vir my die tegniese aspekte van hierdie uittree-annuïteit te verduidelik so as jy ’n spesifieke navraag het, of moontlik op die uitkyk is vir ’n meer moderne, lae koste tipe uittree-annuïteit kan jy my gerus kontak.

 

Groete

 

 

Dear SFS Client / Friend of SFS,

 

I don’t want to use this platform to market any specific product and have done so before. I have however received many questions regarding recent Liberty’s advertisements about their new retirement annuity that guarantees a specific income at retirement.

 

My Liberty consultant came to visit me yesterday and explained some of the more technical aspects of this annuity. So, if you are wondering about it or have been looking out for a more modern, lower fee retirement annuity, please contact me directly.

 

Kind regards

 

Ruan Schröder

Beleggingspesialis, CFP®

Tel:      012 644 4360

Sel:      072 182 7505

e-pos:  ruan@solidariteit.co.za

  •  
  •  
  •  
  •  

Ander Artikels

Artikels en Hofsake Toets 3

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Donec eget tellus tincidunt, faucibus odio ut, fringilla leo. Integer non nibh at ipsum commodo rutrum in vitae lorem. Nulla quis nulla orci. Aenean aliquet suscipit faucibus. Vestibulum ac nisi blandit, luctus lectus sed, posuere libero. Vivamus tincidunt a erat quis euismod. Nunc interdum sed est id […]

  •  
  •  
  •  
  •